Blog

« DHL Stormers announce team to take on The Sharks in the final match of the Neo Africa Tri-Series | Main | Allister on the week »

Wednesday, 02 February 2011

TrackBack

TrackBack URL for this entry:
http://www.typepad.com/services/trackback/6a010534fb51b5970b0147e23945db970b

Listed below are links to weblogs that reference Adidas unveils new jersey for the DHL Stormers for 2011 Super Rugby season:

Comments

Feed You can follow this conversation by subscribing to the comment feed for this post.

Dave Bullimore

How about a photograph of the new kit, or is a secret.

Allie

from the little bit I can see on the photo, I'm deligthed!! this is what we wanted - to get closer to the WP jersey - to make the link between the 2 more visible! no other rugby jersey in the world does the same to me than to see die "blou en wit streeptruie" run onto the field - magic!!

Tertius

Nie te sleg nie, maar ek dink die beste Stormers jerseys was die swart jerseys wat die Stormers baie seisoene gelede gedra het. Die blou was ook goed. Die nuwe jersey is olraait, maar beslis nie my gunsteling nie.

Maar nou ja - dis rugby, nie 'n modeparade nie. Of die manne nou in pienk, pers, blou, swart, wit of wat ook al speel...Stormers is nommer een!!!

Dustan Cornelissen

The Jersey looks like an after thought! Not nice at all.I get the WP factor but really, Addidas could have done a better job... our training Jersey's look better..So I'll rather buy a training Jersey this season...regards Dustan

Eugene

Overall seker nie te bad nie, net jammer vir die rooi en GEEEL !! DHL, dit sit alles af. Kon die sponsors nie n klein opofferinkie gemaak het en net die rooi DHL laat opsit her nie, dit sou klaar beter gelyk het.

Riaan - Bellville

Stem saam met Eugene.
Wat ek wel opmerk is dat die tradisionele "hoops" al minder raak op die truie, soos die WP trui ook, wat nie meer strepe oor die skouer- en boarmgedeeltes het nie.
Die volle Streeptrui bly maar die mooiste.

Disablom

Ek hou baie van die trui - ten minste het hulle nou probeer om die twee brands nader aan mekaar te bring iets waarvoor ons al jare vra. Hou baie meer hiervan as van die boring een van verlede jaar wat net een kleur was.
Go boykies - ek gaan beslis een bestel en met trots dra in PE!

Gilroy

I have already ordered my new Stormers jersey and will wear it with pride, as I did the former jerseys! Go Stormers!

Arno

Hopefully the away jersey looks more interresting..Where is it?

j

Everyone is entitled to their own opinion. And I think this jersey is pathetic!! Anyways maybe it will have a pyschological advantage as the opposition will laugh at them and then maybe Stormers will develope a desire to win.

Charlton

Blue, White, Orange and Red!! WTF???

Bring back last year's jersey, the idiot that designed this one forgot to take color considerations into the design process.

And management actually signed off on this?

Now if you think I'm talking rubbish... ask yourself... WILL U BUY THAT T-SHIRT?

FUHRI

Baie kwaai jersey. Gaan beslis vir my en die vrou die nuwe truie koop. Prys vir die nuwe een , seker lekker duur? Maar die moeite werd. Sien al ons fans saam op Nuweland !!!!
Fuhri van BRAKPAN.

Morney Willemse

Die nuwe trui nie te sleg nie maar sal dit nie koop nie,veral nie teen R699.Ek dink dit steek af teen ander super spanne ook die ontwerp stel teleur,die kleure bots hoekom nie die DHL maar agter sit nie.

Dries Franzsen

Ek hoop hulle speel beter as wat die truie lyk. 2010 se truie is/was baie mooier as die nuwe een. Sal nou 2010 se truie baie goedkoper kan kry...!!

TIM

Ek hou nie so baie van die trui nie.Iets se net vir my dat die manne baie beter gaan speel as wat die trui lyk.Ons sal ook nie meer as die skou ponies beskou word nie maar as n gevreesde span.

WP - Stormer ondersteuner

Truie lyk sommer K@K, dit lyk of hulle uit die tronk ontsnap het. Hulle kom ten minste die die lyne op die bors uitgelos het!!!!!

I am a stormer

My worst fears are confirmed. Red and yellow on blue and white is just gross.
See what happens when someone loses their lunch on a rugby jersey.
Luke Watson warned us!!

Morney Willemse

Is die nuwe trui beskikbaar sonder die DHL logo nie almal wil soos n advertensie bord lyk nie

The comments to this entry are closed.

 
archive archive
 
archive archive
 
Calendar
 
October 2012
Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31
Calendar
 
 
Multimedia
 
The Supporters Club
 
Online shop