Blog

« JDV - pre-season conditioning! | Main | DHL Stormers pre-season training squad »

Friday, 02 December 2011

TrackBack

TrackBack URL for this entry:
http://www.typepad.com/services/trackback/6a010534fb51b5970b0162fd38c3c3970d

Listed below are links to weblogs that reference Jaque Fourie to remain in Japan:

Comments

Feed You can follow this conversation by subscribing to the comment feed for this post.

Riaan - Bellville

Nog 'n groot f--op gemaak deur hierdie disfunksionele bestuur van die WPRU.
Ek het geweet Sadie en JJ se storie gaan WP nog seer byt, en daar is dit nou.

RAYMOND

ek sten saam met rob.

Ons sou dit nog nooit kon bekostig om hom te hou nie, nou gaan daai johan sadie spook weer opkom.

Dankie jaque vir jou bydra wat jy gelewer het vir w.p rugby

Asb rob bied nou vir adrian jacobs daai kontrak aan.

Mark

Another brilliant f up by the upper echelons of our rugby management. Guess they don't want silverware in their cupboards! WP is going on a downward spiral. To much politics and no-one gives an f about the fans and the suffering we have to endure under Titus and the boys! You're all a bunch of lazy fat cats in it for the cash. No wonder there is so much talk of Allister and Rassie buggering off. This smacks of politics and I'm sure, speaking as a fan, that most of us wish you fat s h i t s will f off!

Riaan - Bellville

@Mark, you're still putting it very mildly.
I still say boycot Newlands, withhold your hard earned money from these monkeys, even if it means bankruptcy for this once proud union, which has now become totally disfunctional and a joke to the rest of the SA rugby fraternity.
Force them out, so that WP can start afresh again, because surely it can't go on like this either, can it???????

Sarel

Dag julle, ek stem. WP rugby se bestuur doen wat hulle wil en het geen lojaliteit teenoor ons die ondersteuners nie. Ons is die nuwe aftree plek vir "has beens". Plaas dat ons ons jonges behou en bou daarop, koop ons spelers wat na aan uitrede is. Dis regtig teleurstellend!!!!

Fires

Well, alot of good rugby players leaving S.A. Ja, The gays had a realy tough season this year. I probebly would have done the same. You dont get younger and if the money is good.. well whay not.We wish you all the luck over there, Jaques go make us proud. Oh, and dont forget ure homeroots [Glenharvie] Thanks for being such a great player.

Disablom

ai manne, kom ons wees eerlik hy kan seker nie nee se vir soveel geld nie en ons geen unie in SA kan teenaanbod maak nie. hy is dit in elk geval nie werd nie - is net agter geld en is nie WP seun in hart nie. wat Sadie aanbetref julle weet nie wat agter skerms aangaan nie, glo my ons is beter af sonder hom die Bulle kan maar opgeskeep sit met 'n jongman wat dink sy kop is te groot vir sy lyf...
daar is hope great jong senters wat deurkom, hou vir JP du Plessis dop...WP sal nooit 'n tekort he aan goeie jong spelers dis juis hoekom so baie van ons jongmanne gaan na ander provinsies. JF se verlies maak net deur oop vir Juan om in beginspan te speel, bring in elk geval baie meer spoed in span en bring mee dat nuwe jonges hand gaan opsteek. vaarwel Jaque was goed om jou in Stormers trui te sien maar nou is dit tyd vir ander manne...

rob

baie dankie JF vir 2 jaar wat jy regtig net goeie rugby vir ons span gespeel het.
Ek is GATVOL om te hoor dat WP nie hulle jong spelers behou nie en GATVOL om te hoor hoe spyt WP gaan wees oor Sadie en Engelbrecht. Wat de donner het die twee 'wereldklas' spelers sover bereik? JJ mag miskien ons nog aan die gat byt maar Sadie - asseblief, nes disablom se, dis 'n mannetjie wie se kop klaar groter is as rugby. was nie bereid om vir sy plek te baklei nie en net agter geld aan. daar sal nog beter senters deurkom by WP so drop nou hierdie alewige getewery oor die jong spelers wat wegggaan

EPK

http://www.rapport.co.za/Sport/Rugby/Daars-n-klankie-by-WP-te-ruik-en-dis-gn-vis-nie-20111203
Lees asb.voorafgaande berig en lig julle opinie, dit behoord interesant te wees.
Disablom: “wat Sadie aanbetref julle weet nie wat agter skerms aangaan nie”,dit is jou stelling, ons sal dit waardeer indien jy ons kan inlig wat die ware toedrag van sake is, aangesien jy blykbaar weet.

Disablom

Volgens mense wat weet het Sadie baie arrogant in sy handelinge met WP geraak en sekere dinge "demand" soos oa besigheidsklas vlug kaartjies en eie kamers en natuurlik 'n plek in die begin 15 tal. Geen van die dinge kon hom toegestaan word nie en Rassie het self gese dit sal president skep want dan wil ander jong spelers dieselfde behandeling he. Dis nie goed vir 'n span indien een jongeling dink hy kan sekere dinge verwag nie...so glo ons is beter af sonder hom. Wat al die berigte in die media betref steur ek my nie veel daaraan nie. Lyk of die media sy mes in het vir WP en op elke moontlike manier probeer om ons in swak lig te stel. Ons leef in proffesionele era en spelers gaan kom en gaan en dit gaan nog meer raak soos ander markte soos Japan meer gewild raak.

Stefan

Bosch, Whitehead , Sadie en Fourie nou weg. Maar moenie worry nie, ons vervang hulle sommer almal met Adi Jacobs. HAHAHAHAHAHAHA!!!!!

Wp Rugby sal nooit weer iets wen soos dit nou gaan nie.

Riaan - Bellville

Ja Stefan, ek stem 100% saam met jou!
Die disfunksionele bestuur van die WPRU trap met elke liewe saak wat hulle aan vat so klei dat dit is om van te huil. Ek kan nie sien dat hierdie unie gou weer gaan regkom nie.
Dan is hier natuurlik 'n paar mense op die blog waarvoor mens maar net kan sê, niemand is so doof en blind soos dié wat nie wil hoor of sien nie.

AndreLaten

Ons is baie gou om die WP af te kraak, en die coach en almal. Maar die dag as hulle wen ondersteun on hulle weer skielik. Geen SA span kon met die aanbod meeding nie, maar ek hoop van harte dat ou Jacobs liewers terug gaan. Ons soek hom nie. Ons het genoeg jong spelers wat vir Juan en Jean kan bystaan. Ons moet net kyk of ons nie nog n sterk voorry kan kry nie. Ons skrum is al beter, maar dit is nog n swak punt. Kyk maar na laas jaar se S 15, en Curriebeker semis.

rc helicopter

Impressive blog! -Arron

The comments to this entry are closed.

 
archive archive
 
archive archive
 
Calendar
 
October 2012
Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31
Calendar
 
 
Multimedia
 
The Supporters Club
 
Online shop