Read More


« DHL Stormers 28(13) – Lions 6(6) | Main | Good news for the DHL Stormers »
TrackBack URL for this entry:
http://www.typepad.com/services/trackback/6a010534fb51b5970b0163003d0fce970d
Listed below are links to weblogs that reference DHL Stormers 28(13) – Lions 6(6):
You can follow this conversation by subscribing to the comment feed for this post.
This is only a preview. Your comment has not yet been posted.
As a final step before posting your comment, enter the letters and numbers you see in the image below. This prevents automated programs from posting comments.
Having trouble reading this image? View an alternate.

Aplon once again showed that if u pick him on fullback he will be in the game more and thus more oppertunities to show his magic will come into the game, we need to get him in the game as much as possible and that can be acheived more if he plays at fullback than on the wing (where his oppertunities are limited), this is not a dificult decision, Allistor you doing a great job, but back Gio in this regard, whenever coaches who has worked with Gio has backed him he has not dissapionted
Posted by: Warren | Monday, 30 January 2012 at 07:06 AM
Lyk my die disfunksionaliteit van die WPRU se onbekwame bestuur vryf nou op die veld aan die spelers af!
DRIE geelkaarte en skrums wat nie werk nie, nee wat, koebaai Stormers!
Posted by: Riaan - Bellville | Monday, 30 January 2012 at 09:06 AM
YES, BUT THE WAY THEY TREATED THEIR FANS AFTERWARDS, ESPESIALLY THE KIDS, WAS SHOCKING. BUT I HEARD ÍT'S THEIR NORMAL REACTION TOWARDS THEIR FANS.
Posted by: Lydia Steyn | Monday, 30 January 2012 at 12:01 PM
Die STORMERS se EGO's Vrydag-aand was te groot om sleg te voel oor die feit dat hulle geweier het om 10 sekondes af te staan aan klein huilende ondersteuners. Die Stormers het vir die seuns gewys hulle sal hulle keppies ens. na die tyd teken waarna hulle hulle rue op die kinders gedraai het, geignoreer het en weggestap het. Sad dat ek al drie keer dieselfde mondeling oor Schalk Burger wat die RUGBY Hero is moes leer maar dat hy nie bereid was om 'n paar sekondes aan daai seuns af te staan nie. Wys net wat voel hul vir hul ondersteuners daar buite. Dunlop (toe hy pas in die Kaap aangekom het, nadat die Blou Bulle hom nie meer wou gehad het nie) het op 'n vorige geleentheid dieselfde houding gehad. Ek is baie beslis na Vrydag-aand nie meer een van hul ondersteuners nie, ek dink dit geld vir 'n paar van ons.
Posted by: Lydia Steyn | Monday, 30 January 2012 at 12:08 PM
BM, sien julle hierdie kommentaar???? Sien julle dat die ondersteuners gatvol raak vir julle??? Sien julle dat die spelers TE GROOT raak vir die game...en die mense wat hulle die meeste moet oppas, in die tande skop!!! Dit wil vir my voor kom asof hulle net hul werk wil doen en te hel met die res. Miskien moet die spul in die wandelgange so bietjie van die spelers leer...doen net die job(reg!!) en te hel met die res.
Posted by: Christo Limpopo | Monday, 30 January 2012 at 12:17 PM
nee jislaaik ouens. wat wil julle he van die spelers?? hulle het dan sopas 80 min rugby gespeel. julle kan mos nie verwag dat hulle derduisende handtekeninge moet gee nie. hulle het immers pos-game recovery prosedures om te volg.
kla oor goed wat saak maak, nie oor iets so kleinliks soos die nie.
hulle is mense nes ons. behandel as mense asb
Posted by: Stoneswp | Monday, 30 January 2012 at 03:05 PM
bliksem maar julle kan moan
Posted by: rob | Monday, 30 January 2012 at 08:11 PM
amen Rob!!!
Posted by: Stoneswp | Monday, 30 January 2012 at 10:24 PM
Moan se gat. Ander spanne het tyd om hul ondersteuners erkenning te gee vir hul wyse waarop die span ondersteuning geniet. As hulle klaar is met al hul takies en dingetjies na die game, kan ek nie sien hoekom hulle nie 'n tydjie kan afstaan aan die ondersteunertjies, die helde van die toekoms nie. 'n Span soos die Pumas is na elke wedstryd beskikbaar om hul ondersteuners erkenning te gee. Al is hulle deur 'n helse game teen een van die groter spanne. So niemand moan nie, dis dinge wat deel is van 'n span wat kern gesond is!! Van die top struktuur tot onder uit. Iets wat nie huidiglik die norm in die WP is nie. Die span lyk goed en ek hoop hulle kan die politiek in die res van die Unie uit sorteer, dan sal dit goed wees vir almal!!!
Posted by: Christo Limpopo | Tuesday, 31 January 2012 at 10:10 AM
Nou gaan kry 'n handtekening by die pumas se spelers. kinderagtig om oor sulke stront ontsteld te wees
Posted by: Rob | Tuesday, 31 January 2012 at 10:28 AM
M@erse forum, al huil ons almal saam, wat gaan gebeur?
Posted by: Stormsaam | Monday, 06 February 2012 at 02:37 PM