Blog

« SUPERBRU picks for the week | Main | Stormers opt for heavyweight option »

Wednesday, 28 March 2012

TrackBack

TrackBack URL for this entry:
http://www.typepad.com/services/trackback/6a010534fb51b5970b0163035ef965970d

Listed below are links to weblogs that reference DHL Stormers team announcement v the Vodacom Bulls:

Comments

Feed You can follow this conversation by subscribing to the comment feed for this post.

Disablom

great om vir Deon F terug op bank te he! ek verstaan rede hoekom Elstadt op 7 is en Koster op bank speel. Dink wel dat Koster baie goeie rugby tot dusver gespeel het en meer krediet verdien as wat baie bloggers hom wil gee. Is super teleurgesteld dat Gary beseer is en nie saam sal kan toer nie...ek voel werklik vir die jongman. Dink hy kon ook nie laasjaar gaan toer nie so dit moet uiters teleurstellend vir hom wees. Gelukkig lyk dit of dit hy net uit sal wees tot na die toer. Sterkte Gary, hoop jy is gou weer terug! Ons het goeie span gekies en behoort die Bulls se fisiekheid voorlangs te kan hanteer. Dink dit gaan 'n reuse stryd wees - hoop dat Joe P se skopvoet reg is want die een kan baie maklik neerkom op 'n verskil van slegs 3/6 punte.
Go boykies - ons mag tot net asb nie teen die Bulle in pienk verloor nie!

Christo Cloete

Baie goeie span, ek is net bietjie bekommerd dat Elstadt net daardie tree te stadig is vir losvoorspeler, baie goeie slot, maar kom ons hoop dit werk, steeds baie goeie span en baie bly Deon is terug al begin hy op bank. Sterkte manne, ek pleit ook asb ons mag nie Saterdag verloor nie asb tog nie. Ons moet net reg wees vir Saterdag manne Bulle loop klaar te vertel hul loop voor op log na Saterdag, gaan ons dit toelaat, wel dit hang van ons 22 spelers af. Baie baie sterkte manne.

Elroy

I have a big problem with the ref. Should have had a neutral ref in.Further than that, we have a very good team.

Riaan - Bellville

Christo, ek het darem nou lekker gelag vir jou pleidooi wat jy hier gelewer het!
Die probleem is dat die Bulle nou al vir jare ongelukkig een van daai spanne is waarteen die Stormers/WP klaar verloor het nog lank voordat hulle op die veld gedraf het.
Dit sit tussen die ore en ons afrigters kry dit nie uit die ouens se koppe uit nie.
Ek kan nie sien dat dit hierdie naweek anders gaan wees nie, veral nie na ons vorige vertonings dusver nie, al is almal darem gewen.
Hoop ek is verkeerd, maar ek twyfel.

The comments to this entry are closed.

 
archive archive
 
archive archive
 
Calendar
 
October 2012
Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31
Calendar
 
 
Multimedia
 
The Supporters Club
 
Online shop