Blog

« Stormers magazine edition 3 | Main | Vodacom Super Rugby Review – Round 8 »

Saturday, 14 April 2012

TrackBack

TrackBack URL for this entry:
http://www.typepad.com/services/trackback/6a010534fb51b5970b0168ea197e6c970c

Listed below are links to weblogs that reference Crusaders deny DHL Stormers in Christchurch:

Comments

Feed You can follow this conversation by subscribing to the comment feed for this post.

Christo Cloete

Ai manne dis hartseer die verloor,maar nou moet ons karakter wys en sterker terugkom. Geen span sal onoorwonne bly in die reeks nie, maar dis wat n mens nou daarmee gaan maak. Ons hoop regtig nie Bekker en Etsebeth se beserings is ernstig nie, ons gaan hul baie nodig he, dit was n terugslag om jou slotte beide binne 20min te verloor, maar steeds het ons nie te sleg gedoen nie, voel net ons het te veel besit weggeskop, totaal in hul hande gespeel. Sterkte vir res van week en toer.

John Gordon

to many mistakes stormers going back to the old habits

Stefan

Dit is moeilik as altwee jou slotte beseer word in die 1ste 20 min, en as die opponente 'n skelm drie kry na hulle die bal op die grond met hul hande teruggekrap het, MAAR

Die verloor was ons eie skuld. Ons het in die laaste 15 min al ons besit weggeskop toe ons veronderstel was om die game te chase, ons kom in Crusaders se helfte dan skop Duvenhage of Grant die bal weg.

Ek se dit elke week, maar hier kom dit weer. Duvenhage is nie op standaard. Het nie 'n goeie pass, maak te stadig skoon, feature nie op verdediging, besluitneming te swak, en is nie 'n sniping gevaar vir opposisie om die fringes nie.. Moet wel erken dit was 'n goeie chipkick vir Habana se drie, maar dis al wat hy nog die hele gesoen gedoen het.

Peter Grant sukkel net so, hy gee nie rigting aan die agerlyn nie.

En dan natuurlik die klomp hanteringsfoute veral deur die agterspelers De Villiers, De Jongh,Van den Heever en Pieterson.

En weer bewys Brock kan nie op loskop skrum nie, hy sukkel alreeds in sy posisie dan skuif Allister hom oor na die ander kant ook nog.

Die BMT is lyk my nog bietjie te min, pressure het die mense se hantering, besluitneming en gameplan laat uitmekaar val.

Maak reg volgende week manne!!!

Stefan

PS sorry seisoen nie gesoen. LOL

Piet van Zyl

Dit lyk of ons met 2 spanne speel.
Daar is nie naastenby dieselfde voor gespeel as verlede week nie.

Die feit dat ons die slotte verloor het is nie 'n verskoning nie. De Kock het goed gedoen en Elstadt ken van slot speel, maar ons probleme le by ons backline.

Ons skop teveel, almal wil breek en Duvenhage lyk soos Joost, dink eers wat hy moet doen voor hy die bal uitgee. Hoekom speel ons nie die bal wyd nie?

Die tipe rugby wat ons vandag gespeel het is beslis nie WP rugby nie !

Ek dink steeds nie Shadow (van den Heever) is die man nie. Ek het geglo ons sal dit vanjaar 4/4 maak oorsee, ons het die span.

Nou moet ons net deurtrek met die res van die games..... En manne, skakel die knoppie aan !!!

Sterkte
PIET WP

Stoneswp

moes ongelukkig die game delayed kyk, not fun. ek vir een is besonders trots op STORMERS, soos reeds gese het oor slotte. om jou 2 eerste keuse (en 2 beste slotte in die land) slotte so vroeg te verloor maak dinge ongelooflik moeilik. ek hou nie daarvan dat ons alewig `n hakker moet opbring om flank te speel nie. persoonlik voel ek carr sou meer as net sy kant kon bring.

stem saam met julle oor die scrummy situasie.
iets wat ek opgemerk het is dat crockett nie reg bind nie. sodra die scrum engage is sy hand op sy been, dis onmiddelik `n strafskop en dit gee hom n helse voorsprong bo ons nr 3. met dit gese dink ek het harris meer as net sy man gestaan. hy is verseker nie `n nr 1 stut nie

ek het gevoel bekker se besering is ernstiger as wat mense dink, onthou dis sy rug wat hom laas seisoen uitgehou, maar ons hou duimvas

volgende week is ons weer op wenpad. STORMERS RULE!!!

Michael

The Crusaders deserved the win, I mean they had 19 players on the field! That's 15 rugby players and one referee, two "ASSistant Referees" and one TMO. What about the tackles made in the air, deliberate offisides (even withoyut offisde McCaw) and players playoing the ball on the ground. Come on guys, it's not that bad, in fact I took a lot of good things out of this game. We had them on the back foot most of the second half, and this is the Crusaders at home, no small deal. Also playi ng Carter at centre was either Blackadder on too much New Zealand Ale or he has lost his goons. I think we let ourselves down a few times, with bad kicks and yugh passing, but we can work on this. Also the fact that when we play against 14 men, we HAVE to drive the nail into the coffin, which we can't seem to do at the moment. Otherwise we are still the stronger team, nad I am talking forwards and back line. We can defend, attack and play high balls (look what Joe did today) and still deliver on the ground. By the way, when is there going to be neutral refs in the game?

Stefan Fourie

Michael don't start with those excuses. You're a Stormer not a Bull,let's take the loss on the chin and try and focus on our remaining tour games. 3 out of 4 wins, we can still make this a tour to remember

Stefan

@ Stefan Fourie - As I said in my post we lost against ourselves but Michael has a good point about the officiating. Go watch the game again-

The turnover that led to their try, was because Crockett pulled the ball back on the ground in the ruck with his hand which is illegal and should have been a Stormers penalty.

Their 28th min penalty against Elstadt for sealing off, Elstadt only went down to try secure the ball because Tom Donnelly was playing with his hands on the ground in that ruck, it should have been a Stormers penalty.

The 50th min penalty against Deon Fourie for going off his feet was also wrong. He arrived 1st at the breakdown on his feet so had first right to the ball. The Saders player did not release and while Deon was pulling on the ball to execute the turnover the arriving opposing players knocked him over. Yes he then went off his feet but the first infringement was the Saders player not releasing when on the ground. Even the New Zealand commentators admitted it.

And in the 52nd min Gerhard Van Den Heever was chasing a high ball and a Crusaders player clearly ran diagonally to block Gerhard's running line, where the law clearly states a player must move towards the ball without changing his running line for interference. should have been penalty to Stormers.

So take away the 13 points they got from those mistakes and it would have been a different ballgame.

But I still say even with the bad officiating we could have won if not for our bad handling and kicking away all our possession aimlessly. I understand kicking to get in their half, that's clever tactics, but why kick the ball when you are in their half with 10 min left and you're supposed to be chasing the game. Stupid.

Koos

2 Dinge wat my geweldig pla.
Jean de Villiers wat soos 'n skoolseuntjie tekere gaan. Hy lyk al meer na 'n skrumskakel wat arms in die lug gooi as hy iets verkeerds sien. Dan is hy ook gedurig met die skeidsregters in gesprek.
Dan daardie 2 spelers wat hul danspassies uitvoer nadat 'n drie gedruk is. Dit is rugby magtig man , nie 'n disko nie. Habana en De Jongh lyk soos pom pom girls. Los die dansies vir die sokkerspeler en wen eerder die wedstryd. Ek sou my laaitie se gat darem laat blom het as hy met sulke str&nt gekom het

Dave

Span het baie moedig probeer sonder 2 slotte op hulle veld gaan dit met enige span moeilik gaan. Skeidsregters glad nie op standaard een week slaan spelers mekaar oop en bloot sonder enige kaart aan beide week daarna 2 geelkaarte vir hoogvatte wat nie gevaarlik beskou is belaglik. Lynregter moes call gemaak het wat tot crusaders se eerste drie gelei het. Duvenhage nie op standaard ons kort skrumskakel wat super 15 standaard kan speel. En daar vang ons onvermoë om 4 driee te druk ons toe. Ons mos gedink ons kan alles wen. Ons sal moet spanne begin bere as ons in 20 min alreeds 2 driee het.

Christo Cloete

Goeie kommentaar hierbo, ek wou nie meld van skeidsregter nie, maar een ding kan ons van verseker wees doer onder, as dit hul skeidsregter, lynregters is wat wedstryd hanteer gaan ons tweede kom en ek hoop Mnr Watson hoof van ons skeidsregters vee was uit sy oë en vat die goed aan,met Int skeidsregters vereniging want dis blatante foute, hierdie pollock is niks beter as die skeidsregter wat ons in wereldbeker semi finaal gekelder het nie. As ek dit nie verkeerd het nie het Pollock nog al die games geblaas wat ons die laaste 2 jaar teen Crusaders verloor het dit laat mens net wonder, wil nie hierdeur se ons moes gewen het nie,maar Saterdag oggend was net te obvious.
Kan bestuur ons inlig oor Bekker en Elstadt se beserings asb. daar was n geluid dat hul dalk sou huistoe kom maar on bevestigend. Hoop regtig hul beserings nie te ernstig nie. Ek is bekommerd oor Bekker se besering hoop regtig nie dis sy rug nie want dit kan sy rugby loopbaan vernietig, en sy gelyke skop jy nie sommer onder elke bos uit nie.
Sterkte manne jul moet nou net karakter wys en vat die Ausies aan dis nou of nooit.

3MaN

Dis jammer oor die verloor, maar ek is nogtans trots op die veggees wat die span gehad het. Gelukkig het ons darem 'n bonuspunt gekry. Ek hoop die beserings kom gou reg en dat dit nie ernstig is nie.

Ek is baie bekommerd oor Andries Bekker. Daai rug van hom is 'n groot probleem.

Sterkte Stormers. Die een teen die Reds gaan ook nie maklik wees nie, maar doen net julle bes en bly kalm.

Riaan - Bellville

Ons skakelpaar en heelagter skop te veel balle doelloos weg.
Hoekom val hulle nie aan met bal in hand nie?
Is dit weer 'n fiksheidskwessie dat die ouens moeg word of is dit 'n verkeerde ingesteldheid?
Dan word strafskoppe ook nie uitgeskop nie, baie sleg.
Duvenage is glad nie tans op standaard nie, hy is te aan die slaap. Miskien moet Louis nou maar 'n kans kry om te begin sodat mens hom behoorlik kan oordeel op langer speeltyd. My man is natuurlik Nic Groom, maar hy is ongelukkig nie daar nie.
Ek het dit van die begin af gesê, en ek sê dit nou weer, Peter Grant is nie die oplossing op losskakel nie. Hy hardloop gedurig in verdedigers vas of hy hardloop skuins oor die veld en weg van die ondersteuning af.
En dan al die hanteerfoute, nog altyd, ai manne wanneer gaan ons dit regkry?

Allie

ja - dit was nie lekker nie!! ons wil wen en hierdie span weet ons kan alles wen! maar dis S15 en dit moes seker een of ander tyd gebeur. ek was baie beindruk hoe die span die beserings hanteer het en Steenkamp het gewys dat ons wel vir Bekker kan laat rus sonder teveel impak. Elstad paar dom dinge gedoen en strafskoppe afgestaan - veral die ene waar ons omkeer besit hehad het, tot in hulle helfte gevorder het en toe kom hy van die kant af in.
en dit was defnitief ons dag om die verkeerde beslissings teen ons te kry - dinge kon ander gewees het.
my grootste bekommernis is die doellose en swak besluitneming-skoppe - pateties opsies daar en dit moet aangespreek word - asof die ouens nie in eie vermoe glo nie - en hier is Pietersen en Grant ewe skuldig.
was trots op hoe die span tot die einde aangehou het!!! soms goed om n lessie of 2 te leer wat mens eerder by n verloor raaksien.
geniet die week Stormers en Saterdag weer bo!

net laastens - ek het die WP game gaan kyk en weereens beindruk met Catrakillis - sy opsie uitvoering is spot on en as hy moet skop doen hy dit beter as enige ander losskakel in die Kaap. so sal Quin Roux ook nie die Stormers in die steek laat nie - maar dis al! Dobson maak dit nie as afrigter nie!!! hartseer om WP sulke rugby te sien speel!

Disablom

gaan probeer iets pos - hopelik werk dit. stem met meeste se siening, ook baie trots op karakter getoon, jonges staan nie terug nie. nie soos laasjaar wat ons oordonder was voorlangs nie. taktiese skopwerk bly probleem en hulle sal dit vinnig moet uitsorteer. Grant se uit hand skoppe is nie goed nie - weet nie of ons tans beter opsie het nie met Gary wat nog beseer is nie. wil sien dat manne meer inisiatief op aanval wys - in hulleself glo om fases op te bou en af te rond - dit verg geduld wat ek glo ons het. so regte opsies moet uitgevoer word deur veral skakelpaar. ons hoop vir beste vir Bekker/ lyk of Roux oorgevlieg is. hoef egter geensins in sak en as te sit nie, ons het goed vertoon en ek glo ons kan die volgende twee wen in Oz. kom manne ons staan 100% agter julle.

Christo Cloete

Ek het n gevoel Roux gaan ook n hengse verskil maak, gee hom kans,nes Etsebeth n verskil gemaak het, wat n plesier om sulke jong ouens te kan he,dit lyk regtig positief vir ons vorentoe, ek stem ook saam met ons skakelpaar kook dit nog nie, as ons die Cheethas se skakelpaar agter daai pak gehad het dink net wat sou ons nie vermag het nie veral Goosen.

The comments to this entry are closed.

 
archive archive
 
archive archive
 
Calendar
 
October 2012
Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31
Calendar
 
 
Multimedia
 
The Supporters Club
 
Online shop