Blog

« Test match of note | Main | Vodacom Super Rugby review – round 7 »

Saturday, 07 April 2012

TrackBack

TrackBack URL for this entry:
http://www.typepad.com/services/trackback/6a010534fb51b5970b0168e9c2fdf6970c

Listed below are links to weblogs that reference DHL Stormers remain unbeaten:

Comments

Feed You can follow this conversation by subscribing to the comment feed for this post.

Stoneswp

what an amazing result!!! ek het trane in my oe gehad van trots. you either have character or you dont, and these STORMERS men have got character in the truck loads

STORMERS RULE!!!

Hilton

Ai what can i say....Stormers jou lekker ding...

bruins

Great performance. Well planned guts and glory. Good team effort defence rock solid. Kop hou manne kop hou. Keep up the good work AC and his team.

3MaN

Dit was werklik 'n goeie wen! Baie geluk Stormers!

Jammer dat Aplon beseer is. Hoop hy herstel sommer gou.

GO STORMERS!

Stefan

O hierdie pak forwards maak my hartjie bly.

Jamie McCintosh wie, Malherbe was sy baas.

Julle het regtig hart gewys op die verdediging.

Joe Pieterson was 'n superster gister.

Maar Duvenhage kom nie die mas op nie, ek se dit al 4 jaar op die blog en ek se dit nog steeds, hy is net nie op die standaard van die ander skrumskakels op Superrugbyvlak die laaste paar jaar nie. Ons kort iemand soos 'n Francois Hougaard, Sarel Pretorius,Jano Vermaak, Craig Burden. Selfs die 2 nuwe scrummies in die kompetisie (Tian Meyer en Van Zyl van die Cheetahs) oorskadu hom totaal en al. Sy besluitneming, skopvoet en pass is net nie goed genoeg vir die vlak nie,

Rus goed manne, die Crusaders tuis gaan taai wees.

Stoneswp

graig burden is n hakker??

Stefan

@ Stoneswp. Sorry, ek het bedoel Charl McCleod. Blonde oomblik. Hehe

Piet van Zyl

Ek was van die Kaap oppad na Meyerton.
Het in Bloemfontein gestop en die game gekyk - dit was absoluut die moeite werd !

'n Stormers span wat 80 minute rugby speel is 'n wenner !

Kitshoff het skitterend skoon gemaak, maar die span oor die algemeen het goed gespeel.

Dit is die 1ste keer wat die backline regtig met die bal gehardloop het en hulle was gevaarlik ! Dit wys jou, ons het dit, ons MOET dit net gebruik....

Die Bulle het in hul game in die 2de helfte gewys hoe kan die Crusaders geklop word !

Kom manne, ons kan dit 4/4 maak !
Ek is 'n trotse STORMER,

Piet WP

D Smith

A great win!
Is Jo a more consistent kicker than Grant? I am not sure and we should use a left footer for some touch-finders. Pity about the injuries-hope they are trivial.

Christo Cloete

Wat n mooi game, dis lekker om n Stormer te wees, ons kan want ons het dit gewys, almal van ons was bang dat die jetlag gaan inskop maar ons kon vasbyt, dis van n span met karakter. Ons moet nou net die volgende game vat game vir game en voor ons ons kom kry is die uitspeel games hier en ons is deel daarvan.
Mooi manne dit was briljant en nogal in NZ, ons kan ons het dit weereens gewys. Hoop nie ons beserings te erg nie, veral Appies nie. Sterkte vir week manne, Crusaders gaan harde een wees, gelukkig het ons die voordeel hul moes nou eers terg vlieg en ons is al ons tweede week daar, maar die NZ ouens sukkel ook nie werklik daarmee nie, gaan steeds n hengse game wees, as die Bulle dit kon regkry kan ons ook.

Allie

was wonderlik gewees - hierdie span het dit en hier kom n ding!!!
soos AC se, elke week is die doelwit om te verbeter op die vorige en mens kan dit sien!!
om die Highlanders so hopeloos te sien en te sien hulle weet nie later nie meer watter kant toe nie, getuig nogmaals hoe puik ons hele span en sy afrgiters is!
Wonderlik Stormers!!! geniet die week wat voorle!
ek wil sommer almal se name noem - maar moet Bekker vermeld - was sy beste game in die vastelos ooit!

kan dalk dink om bietjie te roteer en spelers soos vd Heever te laat begin met JP du Plessis op die bank en Carr ook!

The comments to this entry are closed.

 
archive archive
 
archive archive
 
Calendar
 
October 2012
Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31
Calendar
 
 
Multimedia
 
The Supporters Club
 
Online shop