Blog

« DHL Stormers remain unbeaten and top the overall log | Main | DHL Stormers to take on the Crusaders announced »

Wednesday, 11 April 2012

TrackBack

TrackBack URL for this entry:
http://www.typepad.com/services/trackback/6a010534fb51b5970b0168e9edd942970c

Listed below are links to weblogs that reference DHL Stormers to take on the Crusaders announced :

Comments

Feed You can follow this conversation by subscribing to the comment feed for this post.

Christo Cloete

Ons hou styf duimvas manne, ons moet hou by die wenne. vd Heever in begin span, bring weer ander benadering tot game, maar glo hy sal sy kant bring. Ek glo ons sal voor opgewasse wees teen hulle, ons moet agter net dood maak, hul moet nie kans kry om te hardloop met bal nie, as ons met jetlag en al vir 80 min kan speel kan ons dit definitief weer doen, hul behoort bietjie lam te wees na game teen Bulle en jetlag, so ons moet dit uitbuit,sal nie maklik weer so n kans kry nie. Sterkte manne ons hou styf duimvas, jul kan dit doen. Ons is baie trots op julle.

Allie

hierdie span is great en word net beter elke wedstryd! baie opgewonde oor Saterdag - dit gaan tough wees en dalk ons grootste toets aangesien hulle voorspelers die sterkste pak is teen wie ons nog gaan speel. Maar ons kan en glo in die span!
word net bekommerd oor manne wat dalk al moet rus - nog nie rotering en dit sal seker na hierdie wedstryd kom. En die beste is dat die ouens wat dan kans gaan kry dit almal sal verdien en op dieselfde standaard sal voortbou. Moet erken dat hierdie nie die regte wedstryd is om Bekker, Kitshoff, Vermeulen, Liebenberg ens te rus nie.
hoop JP kry n kans om sy talente ten toon te stel en dan kan Aplon, ons ster speler, genoegsaam herstel.
Go Stormers!!!!

Riaan - Bellville

Hallo Allie, hoe gaan dit daar? Is jy terug in die Kaap? Hoekom is blom so stil?
Moet sê ek is bly Gerhard kry nou sy kans in die beginspan, hoop hy gryp dit met albei hande aan en wys ons wat werklik in hom steek.
Carr en JP sal ook nie die span in die steek laat nie.
Lekker kyk Saterdag!

Allie

Hi Riaan - eks terug by die huis! eks ook opgewonde om die ander te sien speel - Aplon is uniek en spelbreker van formaat, maar dis tyd dat ons Gerhard op sy beste vir die Stormers sien speel. Hy was baie committed toe hy opgekom het laas Saterdag! Sal bitter graag vir JP in aksie wil sien en Carr verdien meer speelkans - net moeilik met Kolisi ens wat so goed doen.
Sal hopelik teen die Force meer rotering he en dan dalk selfs begin kans vir hulle.
Disablom is aan die gang - ek hoor darem nog gereeld van haar en kry haar insette. Ons het juis vandag gesels oor Johann Sadie wat nou van die bank af speel vir die barbies (moet se ek dink nie die barbies hanteer hom reg nie - persoonlik dink ek nie hy pas in hulle speelstyl nie en veral nie langs meisie olivier nie)

3MaN

Goeie span. Van Den Heever moet net regtig sy kant bring en nie verward raak nie. Ek hoop Aplon herstel gou, maar is ook bly dat JP du Plessis 'n kans kry. Wat 'n geleentheid!

Julle kan dit doen, Stormers!

Christo Cloete

Praat van Sadie, ek sien ook hy nie happy daar nie, info wat ek het is hy nie so gemaklik met Olivier nie, sal ni verbaas wees as hy na volg jaar wil terugkom Kaaptoe nie, maar as hy gaan wegraak daar bo sien ek nie hoe WP hom gaan terugvat veral as du Plessis en vd Spuy sterk gaan deurkom ni. Ek hoop nie vir sy part dis die geval nie,hy is goeie speler,en is ook nie suur druiwe nie,maar hy wou nie sy kans behoorlik afwag nie en wat nou.En JJ is nie n senter nie hy is n vleuel uit en uit. So hul benadeel hom ook, sal maar dophou wat met hul gebeur, hoop nie vir hul part die skuif ontplof in hul gesigte nie.

The comments to this entry are closed.

 
archive archive
 
archive archive
 
Calendar
 
October 2012
Sun Mon Tue Wed Thu Fri Sat
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31
Calendar
 
 
Multimedia
 
The Supporters Club
 
Online shop