The South African Rugby Union (SARU) on Thursday confirmed South Africa’s participants in Vodacom Super Rugby at a General Meeting of the member provinces.
Read More
Read More


« Excitement builds ahead of Argentina’s historic debut | Main | The seventh edition of the FREE online Stormers Magazine has been released! »
TrackBack URL for this entry:
http://www.typepad.com/services/trackback/6a010534fb51b5970b017617436f77970c
Listed below are links to weblogs that reference SARU confirms Vodacom Super Rugby participation for 2013:
You can follow this conversation by subscribing to the comment feed for this post.
The comments to this entry are closed.

Kan net eenvoudig nie sien hoe die Kings enige game gaan wen nie. Dit gaan 'n lekker 5 punte wees om in te samel - selfs vir die Stormers. So ons gaan darem ten minste seker een bonuspunt aanstaande jaar verdien.
Posted by: Eagle1 | Thursday, 16 August 2012 at 03:20 PM
ons gaan baie bonuspunte kry :-) maar lekker gelag vir die stukkie steek wat jy inkry!
dis eintlik jammer - sou graag wou sien dat Kings ontwikkel in Curriebeker - en die doel is tog ook om die groot aantal swart spelers in die omgewing blootstelling en geleenthede te gee. nou gaan dit n groot kopery afgee en einde van die dag word niks bereik vir transformasie nie.
Ek hoop rerig ons WP manne kyk na Taute - dis n heelagter van formaat en na Joe se middelmatige spel net weer besef ons het iemand wat die lyn aan die brand kan steek van agter af nodig. Joe kannie en daar is nie veel ander heelagter bloed wat deurkom nie.
en dalk ook op losvoorspeler waar ons nou ontbloot is.
jammer Lions - dink nie dis die regte manier van doen gewees nie.
Posted by: Allie | Thursday, 16 August 2012 at 03:47 PM
Het êrens gelees dat Demetri na die Kings toe gaan. Is dit waar? Kan iemand dalk meer duidelikheid gee? As dit so is, is dit maar net weereens 'n bewys dat die WP bestuur ander planne ('n verskuilde agenda?) met die WP span het as wat die ondersteuners graag sal wil hê en dis nie om bekers te wen nie, maar om transformasie te laat geskied! Ek bedoel, Demetri gaan weg en Francis kom hierheen? Watter gedagte bring dit by jou navore? Francis is useless. Hy kon nie by die ander unies hond haaraf maak nie en toe kom hy maar WP toe.
Posted by: Eagle1 | Thursday, 16 August 2012 at 05:06 PM
Korrek Eagle, hy gaan Kings toe. WP stel blykbaar belang in Elton Jantjies en die Sharks in Jaco Taute. Josh Strauss gaan heelwaarskyklik oorsee speel.
Bulle het ook vir Marcel vd Merwe gekoop by Cheetahs. Dis die nuutste rumours?
Posted by: Rob | Friday, 17 August 2012 at 01:50 PM
Ons kan ook doen met Minnie by voorspelers.
Posted by: Christo Cloete | Monday, 20 August 2012 at 11:28 AM